Fanus installed a door and frame for us, plus some sealing on our fireplace chimney..
We were very satisfied with the workmanship and will certainly use him again when needed. John Oram 02/22/2018
Added a braai and roof to my deck. What a pleasant expierence. Job done exceptionally quick and the work was perfect! Can really not point out any faults!! Helped me find a cheaper braai with exactly the same specks, and got the newly built braai within 3days, and was built-in in that same week. Thank you Fanus!! Gida de Swardt 02/22/2018
Dankie Fanus vir al die werk, die houtdek en heining het baie mooi uitgekom. Peet du Toit 02/22/2018
Ons woon in 'n ouerige huis wat maar gedurig instandhouding verg. Die vraag was egter wie gaan of kan ons nader, want deesdae gee elke tweede man op straat homself uit as 'n "handy man" en my man is vreeslik "allergies" as dit by dingetjies in en om die huis kom. Soos met alles besluit ek toe om te gaan "google" en dit is waar ek toe 'n stukkie goud ontdek het by name Fanus! Kyk, daar is NIKS wat Fanus NIE kan doen. Riaan Die Nutsman wat op TV is, se gat! Fanus sit vir hom ore aan! Ek sal nooit ooit weer sukkel - van verstopte dreine tot by die installasie van kombuiskaste en nog vele meer! Indien jy opsoek as na 'n nutsman wie se hande vir niks verkeerd staan, deeglik, netjies en trots is op sy werk en boonop uiters professioneel ook nog, hoef jy nie verder of langer te soek! Fanus het puik toerusting en pynlik netjies in sy werk. JY Mevrou, het jou Handy Man gevind! Jaunita 12/10/2017
Ek wil net vir Fanus van GRHS bedank vir die ongelooflik effektiewe, vinnige en vriendelike diens wat ons ontvang het. Ek sal nooit weer ‘n ander nommer hoef op te soek as iets verkeerd gaan nie. Estha Terblanche 12/10/2017